Jesaja 28:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek kanselleer die ooreenkoms wat julle met die dood gemaak het. Julle ooreenkoms met die grafhef Ek op.As die verskriklike vyand aangestorm kom, sal julle in die grond vertrap word.

Jesaja 28

Jesaja 28:16-25