Jesaja 28:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom sê die oppermagtige Here: “Kyk, Ek gaan in Jerusalem’n klip neersit, ’n granietsteen, ’n hoeksteen vir ’n vaste fondament.Elkeen wat op My vertrou, hoef nie weg te hardloop nie.

Jesaja 28

Jesaja 28:13-24