Jesaja 28:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het vir hulle gesê: “Hier kan julle rus! Hier kan julle die moeë mense laat rus. Hier is alles rustig.” Maar hulle het geweier om te luister.

Jesaja 28

Jesaja 28:2-15