Jesaja 27:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daardie dag sal die Heremet sy groot, skerp swaard die Leviatan straf. Die Leviatan, kronkelende draak van die see,sal Hy doodmaak.

Jesaja 27

Jesaja 27:1-2