Jesaja 26:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Uit die goedheid wat U aan die bose mense bewys, leer hulle nie wat reg is nie. Selfs waar daar reg geskied, doen hulle nog die verkeerde en steur hulle nie aan die magvan die Here nie.

Jesaja 26

Jesaja 26:1-17