Jesaja 26:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daardie dag sal almal in die land van Juda hierdie lied sing: “Ons stad is nou sterk!Ons is omring deur die mure van God se redding.

Jesaja 26

Jesaja 26:1-7