Jesaja 25:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sal die dood vir altyd vernietig! Die oppermagtige Heresal al die trane afvee. Hy sal alle beledigings verwydervan sy land en sy mense. Die Here het dit gesê.

Jesaja 25

Jesaja 25:1-12