Jesaja 25:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vir die armes is U, Here,’n toevlug in die storm.Vir die behoeftiges in nood is U ’n skuilplek teen die hitte en die stortreën. Die onderdrukkende dade van genadelose mense is soos ’n storm wat slaan teen die muur,

Jesaja 25

Jesaja 25:1-7