U het ’n stad in ’n puinhoop verander. Die stad met sterk mure het ’n rommelhoop geword. Pragtige paleise in verre lande het verdwyn en word nooit weer herbou nie.