Jesaja 24:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die aarde ly ter wille van die sonde van sy mense, want hulle het God se opdragte verontagsaam, sy voorskrifte verdraai, sy ewige verbond verbreek.

Jesaja 24

Jesaja 24:1-10