Die maan sal dof word en die son sy gesig wegsteek,want die Here, die Almagtige, is Koning op Sionsberg in Jerusalem en sy heerlikheidskyn op die leiers van sy volk.