Kyk na die Galdeërs se land – die mense van daardie land is weg!Die Assiriërs het Babilon vir die wilde diere gegee.Hulle het stormramme daarteen opgerig,die paleise afgebreek, alles in ’n puinhoop verander.