Jesaja 23:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie boodskap het oor Tirus na my toe gekom: Huil, skepe van Tarsis, want Tirus is vernietig.Daar is geen huis of hawe oor.Alles is weg! Wat julle in Siprus gehoor het, is waar.

Jesaja 23

Jesaja 23:1-6