Jesaja 22:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy gaan jou soos ’n bal heen en weer gooi en jou dan weggooi in ’n ver, verlate land. Daar sal jy doodgaan en daar sal die strydwaens waarmee jy so gespog het, stukkend en nutteloos lê.Jy is ’n skande vir jou koning!

Jesaja 22

Jesaja 22:8-25