Jesaja 21:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie boodskap het na my gekom oor Edom: Iemand van Seïr af hou aan roep na my: “Wag, hoe lankvoor die môre aanbreek? Wanneer is die nag verby?”

Jesaja 21

Jesaja 21:2-14