Jesaja 20:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle sal sê: ‘Kyk wat het gebeur met dié op wie ons gehoop het en na wie ons gevlug het om ons van die koning van Assirië te red! Hoe sal ons ooit kan ontsnap?’”

Jesaja 20

Jesaja 20:1-6