Jesaja 2:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Here, U het die volk van Israel verwerp, want hulle is beïnvloed deur die mense van die ooste. Hulle het hulle fortuin laat vertel soos die Filistyne,en bondgenootskappe gesluit met heidene.

Jesaja 2

Jesaja 2:1-7