Jesaja 2:11-13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

11. Die dag kom dat jou hoogmoedigheid en trotsjou op die grond sal laat val en die Here alleen verhoog sal word.

12. Op daardie dag sal die Here, die Almagtige,die hoogmoediges straf, en hulle in die stof neergooi.

13. Op die Libanonberg sal Hy elke hoë seder afkapen elke groot boom van Basan.

Jesaja 2