Jesaja 19:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here, die Almagtige, sal sê: “Geseënd is my volk Egipte, geseënd is Assirië wat deur My geskep is, en geseënd is Israel, my eiendom.”

Jesaja 19

Jesaja 19:21-25