Jesaja 19:13-15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

13. Die wyse manne van Soanis dwaas, en dié van Memfis is verward. Die leiers van Egipte het die land geruïneer met hulle dom raad.

14. Die Herehet hulle dwaas gemaak sodat al hulle voorstelle verkeerd is. Hulle het die land van Egipte soos ’n siek dronklap laat steier.

15. Niemand in Egipte, of hy ryk of arm, belangrik of onbelangrik is, kan hom help nie.

Jesaja 19