Jesaja 19:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Watter dwaseis die adviseurs van Soan nie! Hulle beste raad vir die koning van Egipte is dom en verkeerd. Sal hulle voor die farao spog omdat hulle so slim is,dat hulle van konings afstam?

Jesaja 19

Jesaja 19:8-20