Jesaja 19:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie boodskap het na my gekom oor Egipte: Kyk! Die Here is op pad na Egipte toe. Hy ry op ’n vinnige wolk. Egipte se afgode bewe voor Hom. Die Egiptenaars smelt weg van vrees.

Jesaja 19

Jesaja 19:1-4