Nog voor julle die aanval begin, terwyl julle planne ryp word soos druiwe, sal die Here julle afsny soos met ’n snoeiskêr. Hy sal die takke wat uitgroei, afsny.