Hulle sal nie meer hulle afgode om hulp vra of dit aanbidwat hulle met hulle eie hande gemaak het nie. Hulle sal nooit weer kniel voor hulle Asjerabeelde of wierook brand op die altarewat hulle gemaak het nie.