Jesaja 16:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Weg is die vreugde. Verby is die gejuig oor die oes. Die vrolike sang en geroep in die wingerde word nie meer gehoor nie. In die parskuipe trap niemand wyn uit nie. Want Ek het ’n einde gebringaan al hulle oesvreugde.

Jesaja 16

Jesaja 16:3-14