Jesaja 15:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jou mense in Dibon sal by hulle tempels en heiligdomme huil. Hulle sal huil oor die lot van Nebo en Medeba. Hulle sal hulle koppe kaalskeer uit verdriet, en hulle baarde afskeer.

Jesaja 15

Jesaja 15:1-3