Jesaja 14:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Selfs die bome van die bos, die sipresse en seders van Libanonberg, sing hierdie vreugdevolle lied: ‘Jou mag is gebreek! Niemand gaan weer kom en ons afkap nie!’

Jesaja 14

Jesaja 14:1-14