Jesaja 14:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal die Assiriërs vertrap wanneer hulle in my land is. Ek sal hulle op my berge verpletter. My volk sal nie langer hulle slawe wees nie.

Jesaja 14

Jesaja 14:20-30