Jesaja 14:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So sê die Here, die Almagtige: “Ek self het teen hom opgestaan! Ek sal sy kinders en kleinkinders doodmaak, sodat hulle nooit op Babilon se troon sit nie.

Jesaja 14

Jesaja 14:16-32