Jesaja 14:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Is dit die man wat die wêreld in ’n woestyn verander het? Is dit die koning wat die wêreld se grootste stede platgevee het en geen genade vir sy gevangenes gehad het nie?’

Jesaja 14

Jesaja 14:16-24