Jesaja 14:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy het mos vir jouself gesê: ‘Ek sal na die hemel toe opklim en my troon bo God se sterre neersit. Ek sal regeer op die godeberg ver in die noorde.

Jesaja 14

Jesaja 14:5-23