Jesaja 13:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kyk, die Dag van die Here kom, die verskriklike dag van sy gramskap en sy gloeiende toorn. Die land sal verwoes word en ook alle sondaars.

Jesaja 13

Jesaja 13:1-18