Jesaja 13:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Kyk hoe die vlae waai terwyl die vyand aanval. Moedig hulle aan, Israel! Waai vir hulle terwyl hulle optrek teen Babilon om die paleise te verwoes van die hoës en magtiges.

Jesaja 13

Jesaja 13:1-5