“Ek, die Here, sal die wêreld straf oor sy boosheid en bose mense vir hulle sonde. Ek verpletter die arrogansie van trotse mense en die verwaandheid van die magtiges.