Jesaja 12:3-6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

3. Met blydskap sal julle drink van die fonteine van redding!

4. In daardie dag sal julle sing: “Dank die Here! Prys sy Naam!Vertel die wêreld wat Hy gedoen het.Vertel vir almal dat Hy groot is.

5. Sing vir die Here, want Hy het heerlike dinge gedoen.Laat almal in die wêreld dit hoor.

6. Jubel en juig, inwoners van Jerusalem!Want groot is die Heilige Een van Israel.En Hy woon tussen julle!”

Jesaja 12