Jesaja 11:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Niks of niemand sal op my heilige berg verwoesting of kwaad aanrig nie. Soos die water die see vol maak, so sal die aarde vol wees van mense wat die Here ken.

Jesaja 11

Jesaja 11:1-15