Jesaja 11:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daardie dag sal die wolf die gas van die lamwees. Die luiperd en die bokkie sal langs mekaar lê. Kalwers en vetgemaakte beeste sal veilig by leeus wees, en ’n kindjie sal vir almal sorg.

Jesaja 11

Jesaja 11:1-13