Jesaja 10:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek stuur Assirië teen hierdie goddelose klomp mense.Hy sal hulle namens My straf.Hy sal hulle kom plunder, hulle soos modder onder sy voete vertrap.

Jesaja 10

Jesaja 10:1-12