Jesaja 10:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar kyk! Die Here, die Almagtige, sal elke groot boom afkap! Hy vernietig die hele leër van Assirië, saam met sy offisiere en bevelvoerders.

Jesaja 10

Jesaja 10:30-34