Jesaja 10:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wat gaan julle doen die dag as Ek verwoesting uit ’n ver land na julle toe stuur? Na wie toe sal julle dan draai vir hulp? Waar sal julle skatte veilig wees?

Jesaja 10

Jesaja 10:1-5