Jesaja 10:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle trek oor die pas en bly oornag by Geba. Angs tref die stad van Rama. Al die mense van Gibea, Saul se stad, hardloop vir hulle lewe.

Jesaja 10

Jesaja 10:22-32