Jesaja 10:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here, die Almagtige, sal hulle met sy sweep slaan, soos Hy gedoen het toe Gideon die Midianiete by die Orebrots verslaan het, of toe die Here sy kierie opgelig het en die Egiptiese leër laat verdrink het.

Jesaja 10

Jesaja 10:18-27