Jesaja 10:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ten einde laaste sal almal wat oor is in Israel en Juda die Here, die Heilige Een van Israel, vertrou. Hulle sal nie meer staatmaak op Assirië, wat hulle kan vernietig nie.

Jesaja 10

Jesaja 10:14-22