Jesaja 10:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Assirië se groot leër is soos ’n groot woud en vrugbare landerye, maar dit sal vernietig word. Die Here sal Assirië se soldate volledig verwoes, en hulle sal wegkwyn soos siek mense in ’n plaag.

Jesaja 10

Jesaja 10:17-22