Jesaja 10:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Luister mooi, koning van Assirië! Omdat jy aanhou grootpraat, gaan die Here, die Almagtige, ’n plaag onder jou trotse soldate stuur. ’n Vuur sal jou heerlikheid aan die brand steek.

Jesaja 10

Jesaja 10:11-17