Jesaja 10:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat die Here die koning van Assirië gebruik het om sy doel in Jerusalem te bereik, sal Hy teen die koning van Assirië draai en hom straf, want hy is trots en arrogant.

Jesaja 10

Jesaja 10:4-21