Jesaja 10:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Verwoesting wag vir die onregverdige regters, vir hulle wat onregverdige wette uitvaardig.

2. Hulle ontneem die armes en verdruktes van regverdige regspraak. Ja, hulle besteel weduwees en weeskinders.

Jesaja 10