Jesaja 1:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle land lê in puin en julle stede is afgebrand. Terwyl julle staan en kyk, plunder vreemdelinge julle velde en vernietig alles wat voorkom. Hulle los alles verlate agter.

Jesaja 1

Jesaja 1:3-15