Jesaja 1:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vroeër was jy soos silwer, maar nou het jysoos waardelose lood geword. Jy was so suiwer, maar nou is jy soos wyngemeng met water.

Jesaja 1

Jesaja 1:12-27