Jeremia 9:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom sê die Here, die Almagtige:“Ek sal hulle in ’n smeltoond sit en hulle suiwer soos metaal. Eintlik laat my volk My geen ander keuse as om dit te doen nie.

Jeremia 9

Jeremia 9:6-13